2010
Willem Botha
3:31Ek draai die knop Skielik toe kom ons liedjie op Maar nou's ons nie Meer op dieselfde frekwensie Niks maak nou meer sin Die verhouding is verby en ons is weer by die begin Ek hoop jy veet dit As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Jy draai die knop Skielik toe kom ons liedjie op En jy onthou Al daartie tyd van my en jou Maar als is nou verby Jy sal nie nog 'n kaans kry hierdie song's vir jou vir my Ek hoop jy veet dit As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Jou hart is nie meer myne Ek wil dit ook nie hê Ek hoop jy kry die seine Vir wat ek vir jou sê As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Ek breek op met jou in stereo