Notice: file_put_contents(): Write of 630 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Worsie Visser - Province | Скачать MP3 бесплатно
Province

Province

Worsie Visser

Альбом: Lekker Ou Jan
Длительность: 3:38
Год: 2004
Скачать MP3

Текст песни

'n Sakkie droë bokkoms en 'n samoosa
'n Serp en 'n hoedjie met 'n rooi dieser
'n Pakkie peanuts biltong en 'n Muscadel
My kussinkie is oorgetrek met Springbok vel

Kyk hoe kom die nuwe landse kant mos aan
Vlerk jou jas hier oor my kop dan staan ons saam
Die kortste rokkies stop daar aan die spoorweg kant
Die trein fly daar saam na ook 'n nuwe land

Province
Province
Province
Die Curry Cup kom weer

Province
Province
Province
Die Curry Cup kom weer

'n Sakkie droë bokkoms en 'n samoosa
'n Serp en 'n hoedjie met 'n rooi dieser
'n Pakkie peanuts biltong en 'n Muscadel
My kussinkie is oorgetrek met Springbok vel

As Tafelberg se mis hier oor jou wange spoel
Dan leen ek so 'n stukkie van jou padda stoel
Die mammas brui se boere uit die Swartland roep
Kom plant hom weer 'n slaggie heer in Otto se hoek

Province
Province
Province
Die Curry Cup kom weer

Province
Province
Province
Die Curry Cup kom weer

'n Sakkie droë bokkoms en 'n samoosa
'n Serp en 'n hoedjie met 'n rooi dieser
'n Pakkie peanuts biltong en 'n Muscadel
My kussinkie is oorgetrek met Springbok vel

En guma guma, klop my hart op Nuweland
Haai haai, bring my na die Suide kant
Die Kaap is die Kaap van storm loop
Vanaand is dit weer Kaap van Goeie Hoop

Province
Province
Province
Die Curry Cup kom weer

Province
Province
Province
Die Curry Cup kom weer

Die Curry Cup kom weer