Notice: file_put_contents(): Write of 646 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Wynand Strydom - Somerkersfees | Скачать MP3 бесплатно
Somerkersfees

Somerkersfees

Wynand Strydom

Альбом: Dis Kersfees Tyd
Длительность: 3:15
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Welkom o stille nag van vrede
Onder die Suiderkruis
Wyl stemme uit die ou verlede
Oor sterre velde ruis

Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk 'n helder somer Kersfees
Aan hierdie land o Heer

Hoor jy hoe sag die klokke beier
In eeue ouer taal
Kyk selfs die nagtelike swye
Vertel die ou verhaal

Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk 'n helder somer Kersfees
Aan hierdie land o Heer

Voel jy ook nou Sy warm liefde
As ons die dag gedenk
Toe Hy Sy Seun aan ons gesteur het
Ons grootste Kers geskenk

Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk 'n helder somer Kersfees
Aan hierdie land o Heer

Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk 'n helder somer Kersfees
Aan hierdie land o Heer