Boskreet (Feat. Wynand Strydom, Neil Somers & Marulaboom)
Wildebeest Brandewyn Vriende
3:37Is ‘n honderd jaar genoeg As die rigting na my roep? En die kaart lê in my hande, en die kronkelpad vyhandig? En die kakiebos my groet? Jy is ‘n skemerblom Wat jou gesig kan draai waar die son op kom Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom Dit lê geanker diep binne my Jy is ‘n skemerblom Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom Die liefde draai die heeltyd om die aarde om Ek bibber en bewe beny My engel dis jy As die jakkals na my roep En die spore daar moet lê Dan vat ek maar my kanse, die pad lyk heel genadig Is ‘n honderd jaar genoeg? Jy is ‘n skemerblom Wat jou gesig kan draai waar die son op kom Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom Dit lê geanker diep binne my Jy is ‘n skemerblom Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom Die liefde draai die heeltyd om die aarde om Ek bibber en bewe beny My engel dis jy Al draai die warrelwinde oor Bly ek op jou spoor Jy is ‘n skemerblom Wat jou gesig kan draai waar die son op kom Liefde nooit kan raai wat hier op sal kom Dit lê geanker diep binne my Jy is ‘n skemerblom Wat jou gesig kan draai waar die son op kom Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom Dit lê geanker diep binne my Jy is ‘n skemerblom Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom Die liefde draai die heeltyd om die aarde om Ek bibber en bewe beny My engel dis jy Die liefde draai die heeltyd om die aarde om Dit lê geanker diep binne my My engel dis jy