Notice: file_put_contents(): Write of 629 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Zaan Sonnekus - Krapmerke | Скачать MP3 бесплатно
Krapmerke

Krapmerke

Zaan Sonnekus

Альбом: Zonneblom
Длительность: 4:17
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Jy't 'n patroon in my kop nagelaat toe jy
In die reën gedans
En dit vorm lyne op 'n kaalvoet pad wat jou soos 'n kind sou kom haal

En daar is wonde
In jou hart
Want jy't jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad

En dalk is daar 'n deel van jou
In my longe wat my nou nog aan die lewe hou
En dalk is jy in my bloed
Al die lyne op die pad is krapmerke in my boek

Dit is
Dit is
Dit is krapmerke
Dit is krapmerke in my boek

Jy het grootgeword met min aan jou kant en daar is
Merke op jou hand
Jy moet self hierdie antwoorde raai soos die
Mense om jou val

En daar is wonde
In jou hart
Want jy't jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad

En dalk is daar 'n deel van jou
In my longe wat my nou nog aan die lewe hou
En dalk is jy hier in my bloed
Al die lyne op die pad is krapmerke in my boek

Dit is
Dit is
Dit is krapmerke
Dit is krapmerke in my boek

En herken jy nog my stem as hy met jou praat na al die haat
En kon jy ooit jou vrede kry in Sy hand
Aan die anderkant

En dalk is daar 'n deel van jou
In my longe wat my nou nog aan die lewe hou
Ek sweer jy is hier in my bloed
Al die lyne op die pad is krapmerke in my boek

Dit is
Dit is
Dit is krapmerke
Dit is krapmerke in my boek

Dit is
Dit is
Dis krapmerke
Dis krapmerke in my boek dit is