Notice: file_put_contents(): Write of 641 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Zaan Sonnekus - Plastiek Swaard | Скачать MP3 бесплатно
Plastiek Swaard

Plastiek Swaard

Zaan Sonnekus

Альбом: Zonneblom
Длительность: 3:55
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Dit het vandag
By my kamer ingereën
Eers was dit sag
Maar dis nou al vir dae aaneen
Vrome voorneme verniel
Gebroke hart 'n verlore siel

Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee 'n
Plastiek swaard vir my

Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun
Hy stap al vir jare
En hy stap alleen

Ek wil eers
Die wêreld oorneem met my kuns ek mis die punt
Ek moet eers myself dalk vind in vrome voorneeme verneem
Gebroke hart 'n verlore seun

Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee 'n
Plastiek swaard vir my

Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun
Hy stap al vir jare
En hy stap alleen

Hy stap alleen

Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee 'n
Plastiek swaard vir my

Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun