Plastiek Swaard
Zaan Sonnekus
3:55Ek besef nou eers hoe lank ek gewag het Dis al een en twintig jaar En vir die eerste keer het ek oopgemaak en dit was waar Maar jy was daar Wie sal jul struggles verstaan My Polisiekar CD is al gaar En ons ouerhuise weet Daar is 'n rede vir die Rock en Roll 'n rede om te skree 'n Rede om te skree ons het 'n rede En ons is Tienerkwaad ons is almal maar In wanbalans voete wat verdwaal hoe dit ookal sy Dis tienerkwaad in my Hoe dit ookal sy Dis tienerkwaad verby En ek proe nog soms jou wyn Jy't dit vergeet op die tafel met 'n briefie van jou pyn En waar de hel was jy Waar is jy nou waar's jy nou kon jy vrede kry kon jy Wie sal jul struggles verstaan My Polisiekar CD is al gaar En ons ouerhuise weet Daar is 'n rede vir die Rock en Roll 'n rede om te skree 'n Rede om te skree ons het 'n rede En ons is Tienerkwaad ons is almal maar In wanbalans voete wat verdwaal hoe dit ookal sy Dis tienerkwaad in my Hoe dit ookal sy Dis tienerkwaad verby En ons is Tienerkwaad ons is almal maar In wanbalans voete wat verdwaal ja ons is tienerkwaad ons is almal maar In wanbalans voete wat verdwaal hoe dit ookal sy Dis tienerkwaad in my Hoe dit ookal sy Dis tienerkwaad verby