Dream Masjien
Anton Myburgh
3:10Sy is mooier as mooi elke man is haar prooi ah-hum (Ah-hum) Ah orals waar sy gaan het die manne tou gestaan ah-hum (Ah-hum) Jou nommertjie is op by die wyfie spinnekop ah-hum (Ah-hum) En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel Dan vreet jou op Sy is mooier as mooi elke man is haar prooi ah-hum (Ah-hum) Orals waar sy gaan het die manne tou gestaan ah-hum (Ah-hum) Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel Dan vreet jou op Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel Dan vreet jou op En as sy jou eers kan soen is daar niks wat jy kan doen ah-hum (Ah-hum) Want haar gif is in jou are en jy droom oor haar vir jare ah-hum (Ah-hum) Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel Dan vreet jou op Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel Dan vreet jou op En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel Dan vreet jou op