Papgooiervlei
Robbie Wessels
3:55Pietie spin die proppie van sy plathond af, hy gooi ‘n vier vinger doppie en hy draf hom kaf Hy stel sy jukebox in garage op sy beste tunes en hy drop sy Ford en hy bere sy tools Gerrie steek ‘n vuurtjie in sy backyard aan, hy luister Bok Van Blerk en hy pik ‘n traan Want hy het sy '68 Chevy se exhaust geboor dat hy hard moet praat dat ons hom kan hoor Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap Danie is ‘n appy by ‘n motormac maar by die huis is hy die baas die macky van die plekkie Hy kan sy Datsun enjin in ‘n half uur strip en hy is amper klaar met sy apprenticeship Johnny is die owner van ‘n liquor store en dis die lank stil sit wat hom so kan bore Maar Saterdag en Sondag is hy op die pad met sy Jeep en sy pelle en sy lekker kat Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap Nou’s ons al vier saam by ‘n karre braai, ‘n gerev en ‘n gespin dis ‘n groot lawaai Pietie gooi ‘n doughnut dat die wiele raas en Gerrie rev sy Chevy tot 'n gasket blaas As jy ooit ‘n braai in die Wes Rand hou, onthou jou plathond en onthou jou vrou Maar die belangrikste van alles is ken jou kar, dit sal vir almal wys jy kom van daar O ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap Ek is Pietie met die Ford en Gerrie met die Chevy, my kar is opgebou maar ek betaal nie levy Ek is Danie met die Datsun, Johnny met die Jeep, my kar is baie duur maar my huis lyk cheap