My Alles
Bobby Van Jaarsveld
3:17Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk As jy hier langs my gestaan het As die hemp wat jy aan het na my sou ruik En as die merk van jou roete Die sand saam my voete sal loop Ek sal die blare bly afpluk een vir een Tot jy sê jy's lief vir my Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan Ek sal die velde bly deurstap een vir een Tot jy sê jy's lief vir my Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is Een vir een vir een Jy weet so goed soos ek dis al manier Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly Want jou lyf se rigting in jou hart se bedding van rose wat blom En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou Ek sal die blare bly afpluk een vir een Tot jy sê jy's lief vir my Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan Ek sal die velde bly deurstap een vir een Tot jy sê jy's lief vir my Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is Een vir een, vir een Dit raak moeilik om asem te haal Groen is amper weg en alles raak vaal Maar die blare raak min Maar ek tel maar weer een vir een, vir een Want ek staan nog alleen Ek sal die blare bly afpluk een vir een Tot jy sê jy's lief vir my Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan Ek sal die velde bly deurstap een vir een Tot jy sê jy's lief vir my Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is Een vir een, vir een Een vir een Vir een