The River
Danie Botha
5:37Vroeg in die môre Laat in die nag My vlees is al moeg soos ek na U soek Op my knieë sal ek op U wag Skep in my tog 'n rein hart o Heer Om net U kind te wees Skenk aan my grote Heer U genade Want ek smag na U Heil'ge Gees Vroeg in die môre Laat in die nag Op my knieë sal ek U verwag Skep in my ook 'n rein hart o Heer Ek sal lewe tot U eer Ek dank U Heer vir U vrede Dit hou oor my die wag My oë kan ek toemaak o Here En rustig op U wag As U dit wil sal ek opstaan Om U te loof in die dag Ek dank U vir my vriende Die sonskyn elke dag Vroeg in die môre Laat in die nag Op my knieë sal ek U verwag Skep in my ook 'n rein hart o Heer Ek sal lewe tot U eer (Vroeg in die môre) (Laat in die nag) (Op my knieë sal ek U verwag) (Skep in my ook 'n rein hart o Heer) (Ek sal lewe tot U eer) Vroeg in die môre Laat in die nag Op my knieë sal ek U verwag Skep in my ook 'n rein hart o Heer Ek wil lewe tot U eer (Vroeg in die môre) (Laat in die nag) In die nag (Op my knieë sal ek U verwag) Skep in my ook 'n rein hart o Heer Ek sal lewe tot U eer