Notice: file_put_contents(): Write of 625 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Diepsug | Скачать MP3 бесплатно
Diepsug

Diepsug

Ddisselblom

Альбом: Goud En Marog
Длительность: 2:55
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Dis wanneer jy by my kom lê
Dis wanneer jy vir my sê
En ek net vir jou kyk
Kyk en luister

Dis wanneer jy lê en wag
Soos 'n duif in die nag
En alles is mooi aan jou
Alles is perfek aan jou

En ek en jy word een vanaand
O en ek en jy gaan dans vanaand

Dis wanneer jy my passie word
Dis wanneer jy my nek ruik
Dis wanneer ek jou rug streel
En diep in jou siel kyk

Dis wanneer jy omrol
Dis wanneer jy sluimer
Dis wanneer jy diep sug
My beminde

En ek en jy word een vanaand
O en ek en jy gaan dans vanaand

En ek en jy word een vanaand
O en ek en jy gaan dans vanaand