Notice: file_put_contents(): Write of 635 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Die Mannetjie | Скачать MP3 бесплатно
Die Mannetjie

Die Mannetjie

Ddisselblom

Альбом: Ddisselblom
Длительность: 4:00
Год: 2018
Скачать MP3

Текст песни

Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
Hy is so klein en so skraal
Hy dra 'n ou klein koffiekannetjie
En stap na sy werk vir die honderdste maal

Langs die bome en blink waterstrome
Sing hy so ver as hy gaan
Want gister is 'n baba gebore
En hy is die vader daarvan

Die mannetjie, die mannetjie, die mannetjie
Hy is so klein en so skraal
Die mannetjie, die mannetjie, die mannetjie
Hy spaar en dis sy verhaal

Sy naam is Bart Kasper de Kompaan
Hy dink aan 'n naam vir sy seun
Freek Jasper en Karel kan dalk gaan
Maar Gotliep Antonie staan hom beter aan

Ongelukkig verwag sy ou vader
Dat die kind na sy oupa moet heet
Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
En daarby Kasparus Bart Keet

Daar stap hy aan