Notice: file_put_contents(): Write of 633 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Moervrou | Скачать MP3 бесплатно
Moervrou

Moervrou

Ddisselblom

Альбом: Grootste Treffers
Длительность: 3:18
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

Daar's verf aan my vingers
Die dosent vra of ek dom is
Ek sê jou moer vrou
Ek's 'n Michelangelo

En ek is 'n takhaarmens
En ek is 'n oorbelseun en jou pa jaag my weg
Jou pa sê my sleg
En ek is nie 'n jan-knap-hand
En ek is nie 'n tokkelok en jou ma skreeu op my
Jou ma verkleineer my

Maar ek is 'n genuine ou
En ek is so genuine lief vir jou
En jy bly by my
Want jy is lief vir my

En ek is nie 'n braaivleis-ou
En ek is nie 'n boepensklong
En jou boetie slaan my
Jou boetie boelie my

En ek is nie 'n joller nie
En ek is nie 'n verneuker nie
Maar jou sussie try my
Jou sussie laaik my

Maar ek is 'n genuine ou
En ek is so genuine lief vir jou
En jy bly by my
Want jy is lief vir my

En ek is 'n genuine ou
En ek is so genuine lief vir jou
En jy bly by my
Want jy is lief vir my
Lief vir my

En ek's 'n genuine ou
En ek bly lief vir jou
En jy bly by my

En ek's 'n genuine ou
En ek bly lief vir jou
Jy bly bly lief vir my

En ek's 'n genuine ou
En ek bly lief vir jou
En jy bly lief vir my

En ek's 'n genuine ou
En ek bly lief vir jou
En jy bly lief vir my