Notice: file_put_contents(): Write of 637 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Mystic Liefde | Скачать MP3 бесплатно
Mystic Liefde

Mystic Liefde

Ddisselblom

Альбом: Goud En Marog
Длительность: 3:20
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Sit ek hier in die Mystic Boer met 'n bier
Wonder ek as ek jou aangluur
Wat ek in jou sien?

Maar jy's te slim
Jy loer vir my en drink jou gin
Dan fluister jy en ek gee in
Fluister jy in my oor

Like my, try my
Ek's jou nooi en jy verdien my
Like my, try my
Jy's my ou en ek, ek verdien jou

Sit ek hier in die Mystic Boer met 'n bier
Dis al laat en ek word suur
Vir almal en vir jou

Maar jy's te slim
Jy wip jou neus en ruik jou gin
Dan sit jy my verby die begin
As jy vir my fluister

Like my, try my
Ek's jou nooi en jy verdien my
Like my, try my
Jy's my ou en ek, ek verdien jou

Like my, try my
Ek's jou nooi en jy verdien my
Like my, try my
Jy's my ou en ek, ek verdien jou

En ek like jou, al ek is arm, al is ek lelik, lê jy my warm
Ek like jou, al ek is arm, al is ek lelik, lê jy my warm
Ek like jou, al ek is arm, al is ek lelik, lê jy my warm
Ek like jou, al ek is arm, al is ek lelik, lê jy my warm