Sewentien
Dewald Wasserfall
3:35Ek het gehoor jy het jou hart verloor En nou’s jy heeltemal verslaaf aan die gevoel Jou elektriese mond het jou alweer laat wond Want jy se soveel meer as wat jy bedoel Soos ek verstaan het jy jou hart laat gaan Asof jy kan bekostig om dit te verloor Jy't als verrinneweer en toe kom vra vir meer En as jy weg gaan bly daar bitter min hier oor Wat jy wou hê, het jy gevat My hele wêreld in jou hand Dan verander jy weer in stof Terwyl my hart ontplof Terwyl my hart ontplof Jy weet as jy my hier los Het ek ‘n hart van stof Het ek ‘n hart van stof Jy weet jy’s my rede My toekoms my hede Jou hart is nog hier by my Jy kan alles van my vat Solank jy net hier bly Ek het gehoor jy het jou hart verloor En dit was meer as wat jy ooit vir my wou gee Jy’t gese die hart wil hê wat die hart wil hê Maar jou hart is soveel meer as ‘n idee Wat jy wou hê, het jy gevat My hele wêreld in jou hand Dan verander jy weer in stof Terwyl my hart ontplof Terwyl my hart ontplof Jy weet as jy my hier los Het ek ‘n hart van stof Het ek ‘n hart van stof Jy weet jy’s my rede My toekoms my hede Jou hart is nog hier by my Jy kan alles van my vat Solank jy net hier bly Gee my net plek in jou hart Ek weet als is koud en verward En hou my net hier in jou hart Dan verander jy weer in stof Terwyl my hart ontplof Terwyl my hart ontplof Jy weet as jy my hier los Het ek ‘n hart van stof Het ek ‘n hart van stof Jy weet jy’s my rede My toekoms my hede Jou hart is nog hier by my Jy kan alles van my vat Solank jy net hier bly Jy kan alles van my vat Solank jy net hier bly Jy kan alles van my vat Solank jy net hier bly