Notice: file_put_contents(): Write of 641 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Gaskunstenaars - Leeuloop | Скачать MP3 бесплатно
Leeuloop

Leeuloop

Die Gaskunstenaars

Альбом: Republiekgees
Длительность: 3:07
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Daar's 'n lelike ding wat kopwys
In Parys
Iets heeltemal anders as 'n bike race
Of 'n kopluis
Of by bachelors parties muis wys

Op 'n barstoel by 'n braai
Sit 'n ou en eet sy slaai
Asseblief, my lief, sê ja
Kan ek leeuloop?
Die ouens het mooi gevra

Nou as jy weet wat die leeuloop is
En jy weet waar die leeu moet rus
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
Die leeuloop is baie verleidelik
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik

Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë oppie stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

My boetie Brollocks wou die leeuloop uittry
By 'n spitbraai
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
Toe ek omdraai staan die SABC daar en wil dit uitsaai

Nou hy't geweet wat die leeuloop is
En hy't geweet dat die leeu moet rus
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
En op SABC 2 het hy dit hom stap vir stap verduidelik

Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë oppie stene
Trek af jou broek en hy brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Tennisballe
Krieketballe
Snoekerballe as jy wil

Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop
Solank jy net, aaah
Leeuloop!