Notice: file_put_contents(): Write of 634 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Elandré - Egiptiese Katoen | Скачать MP3 бесплатно
Egiptiese Katoen

Egiptiese Katoen

Elandré

Альбом: Aandklank
Длительность: 3:22
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Ek slaap onder egiptiese katoen
En ek het een uit 'n miljoen by my

Jy nooi my oor vir 'n hele bottel wyn
Daar's soveel wat jy kan kry

Ons wys mekaar ons ware kleure
En alles wat agter bly
Dis so ontydig
Ek smag maar wynig
Maar al waaraan ek dink is jy

Maar hoe kan 'n mens
Net wegloop sonder jou wens
Net een maal wat sou ek gee
Om jou net te kon begeer

Maar hoe sal ek gaan
As ons maar geweet het
Hoe dit sou gaan
Sou jou hier gevra het
Vir 'n mooi ontmoeting
Sewe vlak versoeking
Hoe dit sou gaan

Van die oog af 'n eenvoudige besluit
Maar my hartklop deesdae agteruit
Als was vas en nou's my planne so omvêr
Liewers platsak as 'n miljoener

Want al die weelde
Van verbeelde mense
Word in elk geval net hier gelos
Maar regte egte liefde bly
Maar altyd 'n honger hart se kos

Maar hoe kan 'n mens
Net wegloop sonder jou wens
Net een maal wat sou ek gee
Om jou net te kon begeer

Maar hoe sal ek gaan
As ons maar geweet het
Hoe dit sou gaan
Sou jou hier gevra het
Vir 'n mooi ontmoeting
Sewe vlak versoeking
Hoe dit sou gaan

Ek slaap onder egiptiese katoen
En ek het een uit 'n miljoen by my