Daardie Oomblik
Gerrie Pretorius
3:10Die son sak weg in die verte Die skemer is vol en alleen 'n Skynsel rooi verf die berge 'n Wolkie vlug iewers heen 'n Bries waai drome van jou en vreugde en reën Die heel mooiste vier woorde bind ons saam deur die lewe Die heel mooiste vier woorde is net bedoel vir jou In my hart bring die woorde altyd, altyd om jou Die heel mooiste vier woorde is my liefde vir jou In die soetste akkoorde is my liefde vir jou Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief In die soetste akkoorde is my liefde vir jou Die nag se sterre wat skitter Die helder glans van die maan Die Melkweg glinster ons vreugde Die aandwindjie fluister jou naam My hart sing 'n lied van liefde wat nooit sal vergaan Die heel mooiste vier woorde bind ons saam deur die lewe Die heel mooiste vier woorde is net bedoel vir jou In my hart bring die woorde altyd, altyd om jou Die heel mooiste vier woorde is my liefde vir jou In die soetste akkoorde is my liefde vir jou Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief In die soetste akkoorde is my liefde vir jou In die soetste akkoorde is my liefde vir jou