Lenie Blou
Spoegwolf
2:59Hulle sê die son gaan skyn Daarop Somersetwes Vat my net Lief, hoor jy hoe die honde blaf Vir die dood van die nag Die dood Van die nag Van die nag Hel, ek weet jy wonder Wat jou pa gaan sê Glo my net Vir jou skryf ek jou naam op die bors Van die Here God Die Here God Die Here God Gisteraand weer gewonder Of ek vir jou maar kan bel Ek het jou nommer in my kop En in my mond afgetel