Notice: file_put_contents(): Write of 642 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Glaskas - Romantikus | Скачать MP3 бесплатно
Romantikus

Romantikus

Glaskas

Длительность: 4:44
Год: 2006
Скачать MP3

Текст песни

Vaag weg raak die wêreld weg
En my gedagtes voer my weg
Na 'n ander plek
'n Plek so erg
My bedoelinge is so opreg

Alles is so relatief
Ek wonder of enige iemand die wêreld
Soos ek kan sien
Ek wonder of ek reg kan sien
Want deesdae voel alles so relatief
Ek ken nie die definisie
Van werklikheid nie

Ek voel soms
So leeg sonder jou
Ek voel altyd
So leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my net
Soen my net
Sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my, o glimlag!

Ander wêrelde
Verskietende pêrels
En my emosies laat my so bedwelmd
As ek tog maar net geweet het
Dat dit wat so mooi is, so seer is
Revolusie
Romantiek, ruk en rol
Laat my drink aan die verlustigende
Geure van my lewe
Laat my nie moed opgee nie
Want als is mooi
Al is als seer en

Ek voel soms
So leeg sonder jou
Ek voel altyd
So leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my net
Soen my net
Sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my, o glimlag!

Ek voel soms
So leeg sonder jou
Ek voel altyd
So leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my net
Soen my nou
Glimlag en weet ek is so lief vir jou!

Ek voel soms
So leeg sonder jou
Ek voel altyd
So leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
Terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my net
Soen my net
Sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my o glimlag!

Glimlag
Glimlag
Glimlag
Glimlag
Glimlag