Kenia
Gstring
3:46Jy het so hard probeer Als vreemd kan ons weer oorleef Jy het my oopgeskeur Strome sonlig op my keel Golwe breek my stem is seer Heer hoe voel dit as U so sweef? Hoor my ekʼs op my knieë Help my leer Ek moet luister as jy praat Dit is dalk beter raad As om elke liewe aand My hart te soek op straat Jy sê dis beter nou, ek glo nie Ek het my hart verloor hier Maar ek sal nie treur nie want jyʼs Nooit hartseer by die see nie As ek tyd kon leen Dis een week aan en ons is klaar vervreemd Dis wat gebeur as jy jou trots opgee En oorkompenseer Ek dog dan tyd sal leer? Ek was verkeerd Ek moet luister as jy praat Dit is dalk beter raad As om elke liewe aand My hart te soek op straat Jy sê dis beter nou, ek glo nie Ek het my hart verloor hier Maar ek sal nie treur nie want jyʼs Nooit hartseer by die see nie