Gedagte
Gstring
3:28Oh sing my vriende, saam vanaand Ek wil jul vertel oor winter en wyn Tyd gaan slaap, leemtes verdwyn Oh dans my vriende, ook vanaand Ek wil hul vertel, oor jou en my. Ek wil twee jaar ouer word Ek wil daai huis vir jou gaan koop Ek wil die cederberge loop Ek wil gesien wees as ons groter word Want ons verteer in die donker Dink oor onsself Leer om net die beste die delf Vergeet van more Ek dink aan jou Ek sou alles verruil Om jou te hou Oh sing my vriende, saam vanaand Ek wil hul vertel oor jou en wyn In Petites Bulles