Notice: file_put_contents(): Write of 619 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Jan Bloukaas - Hartklop | Скачать MP3 бесплатно
Hartklop

Hartklop

Jan Bloukaas

Альбом: Lewe
Длительность: 3:33
Год: 2018
Скачать MP3

Текст песни

Okay
Op my eie lyk ek nogals sleg
Maar hoe lyk mens lelik langs 'n kunswerk
Ek kan myself vererg vir al die kere wat ek nog nie hallo gesê het

Ek dink net
Jy sal dink ek's dom as ek vir jou sê
Dat ek net die beste vir jou wil hê
Ek kyk op en ek sien

Jy kyk vir my ek is bang
Dit is vrees aanjaend hartklop hartklop
Al hoe nader stap jy my hartklop hartklop
Al hoe meer

Snaaks genoeg probeer ek jou vermy
Vir 'n lang tyd nou al probeer ek net hierdie woorde uit kry
Bly by my

Op my eie is ek seker okay
Maar ek is tien keer beter met jou langs my
Ek sukkel selfs soms om vir jou te kyk
Maar jy sien die ding is

By jou kan ek wees
Wat de wat de hel ek ookal wil wees
Sonder om te vrees oor al die dinge wat mense te sê het oor my

Ek is moeg baklei teen al die dinge wat my terug hou
Ek gaan eerder terugstaan dat jou girls my bietjie bietjie langer vashou
Ek klink nou seker sterk maar ek waarborg met ons eerste woorde gaan ek seker weer toevou
Gaan ek seker weer toevou

Ek sit nou hier vir die hoeveelste keer
Ek het probeer maar teen die tyd het ek opgegee
Steeds kyk ek op en ek sien

Jy kyk vir my ek is bang
Dit is vrees aanjaend hartklop hartklop
Al hoe nader stap jy my hartklop hartklop
Al hoe meer

Snaaks genoeg probeer ek jou vermy
Vir 'n lang tyd nou al probeer ek net hierdie woorde uit kry
Bly by my

Op my eie lyk ek nogals sleg
Maar hoe lyk mens lelik langs 'n kunswerk
Ek kan myself vererg vir al die kere wat ek nog nie hallo gesê het

Ek dink net
Jy sal dink ek is dom as ek vir jou sê
Dat ek net die beste vir jou wil hê
Ek kyk op ek ek sien

Jy kyk vir my ek is bang
Dit is vrees aanjaend hartklop hartklop
Al hoe nader stap jy my hartklop hartklop
Al hoe meer

Snaaks genoeg probeer ek jou vermy
Vir 'n lang tyd nou al probeer ek net hierdie woorde uit kry
Bly by my