Simson
Jan De Wet
2:19Daar’s vissies in die water kyk hoe swem hul rond Daar’s voeltjies in die lug en daar’s diere op die grond Daar’s blomme in die velde, daar’s riete in die vlei Wie sou dit al’s gemaak het? Die Here ja dis Hy Daar’s vissies in die water kyk hoe swem hul rond Daar’s voeltjies in die lug en daar’s diere op die grond Daar’s blomme in die velde, daar’s riete in die vlei Wie sou dit al’s gemaak het? Die Here ja dis Hy