O Heer My God
Jan De Wet
4:15Ek weet verseker Dat Jesus lief Hy het my sonde Uit liefde vergeef Ek was verlore Maar deur sy bloed Is daar nou vrede Hier in my gemoed Hy is my leidsman Hy laat my leef Hy is oorwinnaar Hy is die Heer Selfs as ek struikel En net beroem Sal Hy vergewe Hy bly getroon Ek weet verseker Ek is verlos Dit het vir Jesus Die liewe gekos Hy’t my vergewe Hy spreek my vry Nou is daar lewe In oorvloed vir my Ek sal U lof Heer Ek wil U prys U het U liefde Aan my bewys Ek was verlore Nou’s ek U kind Die ware liefde Het ek gevind Hy is my leidsman Hy laat my leef Hy is oorwinnaar Hy is die Heer Selfs as ek struikel En het beroem Sal Hy vergewe Hy bly getroon