Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Jesus U is so wonderlik Jesus U is fantasties en Jesus U is die Koning en U's ons Here Jesus U is so lief vir my Jesus U het gesterf vir my Jesus U is so goed vir my dankie Jesus Lig vir die wêreld en hoop vir die nasies en U is die kinder vriend Lig vir die wêreld Jy skyn deur ons Ons skyn helder vir U Jesus U is so groot en sterk Jesus U is 'n wonderwerk Jesus U is my grootste held U is liefde Jesus wat op die water loop Jesus U het my vry gekoop Jesus daar is geen eindiging aan U liefde Lig vir die wêreld en hoop vir die nasies en U is die kinder vriend Lig vir die wêreld Jy skyn deur ons Ons skyn helder vir U Lig vir die wêreld en hoop vir die nasies en U is die kinder vriend Lig vir die wêreld Jy skyn deur ons Ons skyn helder vir U Jesus U is so wonderlik Jesus U is fantasties en Jesus U is die Koning en dankie Jesus (Jesus)