Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Daar was 'n goeie Koning Salomo Hy was baie slim en net in God geglo Die Koningin van Skeba het na hom gereis Sodat hy sy skatte vir haar kon wys Toe sy by hom kom was sy heel verstom Oor al sy skatte en sy groot rykdom Die Koningin het toe verbaas gesê Hoe kan een mens soveel skatte hê? Liewe liewe aarde wat 'n koningkryk Liewe liewe aarde maar jy is ryk Haai tog liewe aarde hou my hart 'n bietjie vas Al jou rykdom het my so verras Nou ek en jy is eintlik ook baie ryk As ons behoort aan die Koningkryk Want Jesus die Koning wat in ons bly Se skatte is nou ook vir jou en my Liewe liewe aarde wat 'n koningkryk Liewe liewe aarde maar ek is ryk Haai tog liewe aarde hou my hart 'n bietjie vas Al Sy rykdom het my so verras Liewe liewe aarde wat 'n koningkryk Liewe liewe aarde maar ek is ryk Hy het my vergewe Hy maak my vry En met al Sy rykdom woon Hy nou in my En met al Sy rykdom woon Hy nou in my