Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Bytjie zoem zoem zoem en honde blaf blaf blaf en voëltjies fluit fluit fluit Oor die Heer se Grootheid Moo moo moo koeie moo moo moo en katte meeow meeow meeow Want die Heer is goed en ek gaan sing sing sing en hande klap klap klap En voete stamp stamp stamp Oor die Heer se Grootheid sing sing sing en hande klap klap klap En voete stamp stamp stamp als vir die Heer Skapies mê mê mê en paddas kwaak kwaak kwaak en hasies hop hop hop Oor die Heer se Grootheid Kriekies kriek en die leeu brul brul en die muise piep Want die Heer is groot en ek gaan sing sing sing en hande klap klap klap En voete stamp stamp stamp Oor die Heer se Grootheid sing sing sing en hande klap klap klap En voete stamp stamp stamp als vir die Heer En ek gaan sing sing sing en hande klap klap klap En voete stamp stamp stamp Oor die Heer se Grootheid sing sing sing en hande klap klap klap En voete stamp stamp stamp als vir die Heer