Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Kyk die son kom op oor die velde Kyk die blomme groei in die son En Jesus skyn in ons harte Hy het na ons gekom Waar Hy is sal Sy lig vir ons skyn Waar Hy is sal die donker verdwyn Waar Hy is sal Sy liefde vir altyd bly Sy lig skyn hier in my Die son kom op in die more En sans as die donker kom Skyn die maan en die sterre helder Tot die more kom Waar Hy is sal Sy lig vir ons skyn Waar Hy is sal die donker verdwyn Waar Hy is sal Sy liefde vir altyd bly Sy lig skyn hier in my Sy lig skyn hier in my