Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Toet toet klim op die trein Toet toet klim op die trein op pad na Jesus toe Toet toet klim op die trein Toet toet klim op die trein op pad na Jesus toe Ons kaartjies is klaar gekoop Die pad na die Hemel is oop Die spoor loop reguit reguit na Hom Almal is genooi om saam te kom Toet toet klim op die bus Toet toet klim op die bus jy wil dit mos nie mis Toet toet klim op die bus Toet toet klim op die bus jy wil dit mos nie mis Ons kaartjies is klaar gekoop Die pad na die Hemel is oop Die snelweg loop reguit reguit na Hom Almal is genooi om saam te kom Tring tring klim op jou fiets Tring tring klim op jou fiets daar wag vir jou ook iets Tring tring klim op jou fiets Tring tring klim op jou fiets daar wag vir jou ook iets Jy moet net opklim en ry Die pad na Hom kan ons kry Die pad is soms swaar maar loop reguit na Hom Almal is genooi om saam te kom Toet toet klim op die trein Toet toet klim op die bus op pad na Jesus toe Toet toet klim op die trein Tring tring klim op jou fiets op pad na Jesus toe Toet, toet Toet