Kraaie Bring Die Kos

Kraaie Bring Die Kos

Jan De Wet

Альбом: Lofliedjies, Vol. 2
Длительность: 1:00
Год: 2000
Скачать MP3

Текст песни

Elia sit in die woestyn
Hy's honger dors en vuil
Hy voel of hy dood wil gaan
Maar die Here maak 'n plan

Hy sal vir Elia sorg
Niks is vir Hom te swaar nie
'n Riviertjie help toe vir die dors
En die kraaie bring die kos