Liewe Vader, Ek Sê Dankie

Liewe Vader, Ek Sê Dankie

Jan De Wet

Длительность: 1:35
Год: 2002
Скачать MP3

Текст песни

Liewe Vader ek sê dankie vir die wêreld rondom my
O in die hemel en die aarde het ons als van U gekry

Liewe Vader ek sê dankie vir die lewe rondom my
Al die blomme en die diere het hul prag van U gekry

Liewe Vader ek sê dankie vir die mense rondom my
Al my maatjies en familie wat in liefde by my bly

Liewe Vader ek sê dankie dat ek soveel van U kry
Maar die grootste is U liefde wat ook in my hart kom bly