Simson

Simson

Jan De Wet

Длительность: 2:19
Год: 2007
Скачать MP3

Текст песни

Simson was 'n baie sterk ou met sy vris groot spiere slaan hy 'n barshou
Toe die filistyne hom vas wou hou het hy net gelag en los gevou

Simson was 'n baie sterk ou maar toe vat hy 'n verkeerde vrou
Sy wou hom van die Here weghou oh Simson was 'n baie dom ou

Die Here maak vir Simson sterk die Here wou deur Simson werk
Maar Simson volg sy eie kop en nou is ou Simson in die sop

Simson was 'n baie sterk ou maar nou sit hy soos 'n voël in 'n kou
Sy oë is uitgesteek en en sy krag is vlou arme ou Simson is 'n hartseer ou

Die Here maak vir Simson sterk die Here wou deur Simson werk
Maar Simson volg sy eie kop en nou is ou Simson in die sop

Die Here maak vir jou ook sterk die Here wil deur jou ook werk
Doen net alles wat Hy jou vra en jy sal beter vrug kan dra

Die Here maak weer vir Simson sterk die Here wou weer deur Simson werk
En toe hy aan die pilare trek val die hele dak plat