Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
Karlien Van Jaarsveld
3:32Ek kan jou hoor skree Jy's in my agter kop Ja ek lê vir nou nog Maar nie lank nie dan staan ek op Jy sal altyd maklik praat As jy op staan is dit te laat Al lê jou woorde die wêreld vol Kan ek nie preek nie En jy kan my maar skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie Hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my maar skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie Hoop dat ek nie opstaan nie Daars 'n wet wat sê Dat jou leuns jou wel sal in haal Al lyk die kanse nou skraal Kom die waarheid tot verhaal Die son sal iewers breek Al lê die wolke dig Sal ek my hand uit steek Tot ek my kop op lig En jy kan my maar skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie Hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my maar skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie Hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my maar skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie Hoop dat ek nie opstaan nie En jy kan my maar skop as ek lê Maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie Hoop dat ek nie opstaan nie