As Die Gordyn Val
Karlien Van Jaarsveld
3:37Onthou jy nog ek weet jy’t nie vergeet Jy was ver te cool Jy was mos die held by elke game En jy’t die skool ge-rule En elke naweek breek jy nog ’n hart En toe kom jy vir my jy was verwaard Wil jy vry? My later buite kry en wil jy vry? Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my Ek speel terug maar net totdat jy val vir my Wil jy vry? Jy het geen kans met my en jy kan kry Alles behalwe my jy val vir my Hoe voel dit om my nie te kan kry nie? Vyf jaar later loop ek jou weer raak Jy dink jy’s net die ou Jy oefen elke dag ses ure lank Om girls om jou te hou En nou kom jy weer aangestap na my Jy’s nie die tippe ou wat my sal kry Wil jy vry? My later buite kry en wil jy vry? Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my Ek speel terug maar net totdat jy val vir my Wil jy vry? Jy het geen kans met my en jy kan kry Alles behalwe my jy val vir my Hoe voel dit om my nie te kan kry nie? Jy vertel my hoe het jy verander en hoe graag jy my wil hê Ek ken jou soort so hou verby Wil jy vry? My later buite kry en wil jy vry? Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my Ek speel terug maar net totdat jy val vir my Wil jy vry? Jy het geen kans met my en jy kan kry Alles behalwe my jy val vir my Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?