Notice: file_put_contents(): Write of 623 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Lucas Maree - Droomvrou | Скачать MP3 бесплатно
Droomvrou

Droomvrou

Lucas Maree

Альбом: Plakboek
Длительность: 4:50
Год: 2012
Скачать MP3

Текст песни

Ek soek nou vir jare al na haar
Met 'n honger hart, wat net nie wil bedaar nie
Sy't my wakkerwêreld skoon deurmekaar gemaak
Dan droom ek ook nog elke aand van haar

Sy's altyd met haar rug na my gedraai
Haar g esig hou sy geheim en haar naam die moet ek raai
Maar ek weet ek ken die meisie wat daar staan
En ek wens hoe ek kon nader aan haar gaan

Hierdie is 'n liedjie net vir jou, droomvrou
En ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou
Dat ek jarelank gesoek het, net na jou

As sy tog maar net eenkeer om wou kyk
Want ek wonder wie sy is en hoe haar oë lyk
Ek weet ek ken die kurwes van haar vlees
En ek weet ek ken die warm van haar gees

Hierdie is 'n liedjie net vir jou, droomvrou
En ek sing dit, ja ek sing dit net vir jou
En ek hoop as jy dit hoor sal jy onthou, droomvrou
Dat ek jarelank gesoek het, net na jou

Net nou die aand
Toe kyk sy skielik om
En ek moet erken ek was tot in my siel verstom
Want die soektog na my droomvrou was verby
En sy was toe al die tyd maar net jy