Blye Versekering
Piet Smit
4:13Heilig, Heilig, Heilig Heer, God Almagtig Groot is U troon, U is steeds met lof omring Heilig, Heilig, Heilig Liefderyk genadig U troon is steeds met lig en lof omring Vader ons eer U Ons loof U, ons aanbid U U wat heel die skepping onder wol U gee son en reën Ons ontvang U seën Heel die skepping wintel om U draai Jesus ons eer U Ons lof U, ons aanbid U Ons is U gemeente hier tesaam Hoor ons as ons sing U ons loflied bring Ons U vrygekooptes prys U Naam Heilig, Heilig, Heilig Heer, God Almagtig Groot is U troon U is steeds met lof omring Heilig, Heilig, Heilig Liefderyk genadig U troon is steeds met lig en lof omring Trooster, ons eer U Ons loof U, ons aanbid U Heil'ge Gees ons is met U gedoop U wat rig en lei (U wat rig en lei) Staan ons altyd by (Staan ons altyd by) U versterk ons gees, U gee ons hoop U versterk ons gees, U gee ons hoop