Notice: file_put_contents(): Write of 692 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Piet Smit - Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus | Скачать MP3 бесплатно
Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus

Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus

Piet Smit

Альбом: Die Ou-Ou Tyding
Длительность: 3:45
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Waarom dan uitstel wyl die Heiland so pleit
Pleit daar vir jou en vir my
Waarom dan wag en verwerp al Sy goedheid
Goedheid vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Dink aan Sy liefde wat Hy ons beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hy skenk vergifnis hoe groot ook ons sonde
Skenk dit vir jou en vir my

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis

Kom tuis, kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep, o sondaar kom tuis