Hokaai Stoppie Lorrie
Ray Dylan
3:15Die meisies van Vryheid die meisies van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van 'n party tot die son op kom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Kyk vir jou (Kyk vir jou) Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Elke vrydagaand in die Vrystaat Kom almal bymekaar Die mooistes in die wêreld Jy sien hulle almal daar Elke Saterdag in Limpopo Is 'n hoogtepunt vir my Want elke girl in hierdie land Is duidelik mooi verby Die meisies van Vryheid die meisies van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van 'n party tot die son op kom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Die meisies van Vryheid die meisies van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van 'n party tot die son op kom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Kyk vir jou (Kyk vir jou) Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Elke Woensdagaand vat die Maties Hulle kêrels vir 'n dans Dis deurdruk dag toe meisies Wat party van vroeg tot saans Elke Saterdag in die Wes-Transvaal Is dit altyd ek en jy Want elke girl in hierdie land Is duidelik mooi verby Die meisies van Vryheid die meisies van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van ‘n party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Die meisies van Vryheid die meisie van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van ‘n party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Kyk vir jou (Kyk vir jou) Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Die meisies van Vryheid die meisies van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van ‘n party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Die meisies van Vryheid die meisies van Potch Die girls van Limpopo die girls van die Bosch Hulle like van 'n party tot die son opkom Die meisies van Welkom sal jou wys hoekom Wo ho ho ho (Wo ho ho ho) Kyk vir jou (Kyk vir jou) Wo ho ho ho (Wo ho ho ho)