Lorrie Drywer
Robbie Wessels
3:41Op die highway in ‘n vreemde land Brand ‘n gevoel in my hart Wat my laat wonder hoe leef ek Waarna streef ek ? Al’s ‘n gejaag na die wind Jesus as U die man in die park kom haal Jesus as U eendag op hom neerdaal Gesêls met hom oor my Vra hom uit oor daai dag toe hy vir niemand daar wag op die bank Ek kon die vrede in sy oë nie miskyk Hy leef van liefde en water dalk ‘n toebroodtjie later Leer my die pad na geluk Ek is nog nie verlore ek is ene ore Iets in jou oë maak my bang Jy’s die man in die parkie Jy’t niks kom bemark nie Gestuur om my oë te laat sien Nooit jou hart sal vergeet nie Nooit weer iemand om leed nie Wat jy saai sal jy maai Jy’s die man in die parkie Jy’t niks kom bemark nie Gestuur om my oë te laat sien Nooit jou hart sal vergeet nie Nooit weer iemand om leed nie Wat jy saai sal jy maai As jou saaier somtyds mis saai En jou paaie somtyds krom draai Begin jou laste aflaai En jou oë se krane toedraai Die man in die parkie Het niks kom bemark nie Hy’t net ‘n Bybel in sy bedlaai Hy leef van liefde en water dalk ‘n toebroodtjie later Leer my die pad na geluk Ek is nog nie verlore ek is ene ore Iets in jou oë maak my bang Jy’s die man in die parkie Jy’t niks kom bemark nie Gestuur om my oë te laat sien Nooit jou hart sal vergeet nie Nooit weer iemand om leed nie Wat jy saai sal jy maai