Onse Vader
Ronéll Erasmus
4:12Aan U o God, my dankgesange U wil ek in my loflied prys Al kwyn die sonlig teen die hange U lig my lig sal hoër reis U lig my lig sal hoër reis U wil my met U guns versadig En as 'n vader my beskerm Met seëninge so meldadig U dag en nag oor my ontferm U dag en nag oor my ontferm Halleluja Halleluja Ek weet aan wie ek my toevertrou het Al wis hul dan ook dag en nag Ek ken die rots op wie ek gebou het Van wie ek al my heil verwag Van wie ek al my heil verwag Eers aan die einde van my lewe Sal ek van sorg en moeite vry Vir elke dag my Heer gegewe U hoë reiner loflied wy U hoë reiner loflied wy U hoë reiner loflied wy Halleluja (Halleluja) Halleluja (Halleluja) Halleluja (Halleluja) Halleluja