Sy Is Vuur
Ruhan Du Toit
4:06Jy’t gedroom van ‘n mite van ‘n man en vrou Was gevul met antiekeskrif en klip gebou Daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms Jy’t geleer uit die mite hoe ons saam moet staan Deur die vloed van riviere en die donkermaan Hoe ons storie net langer as die Nyl bestaan en dat ons hiërogliewe net nie kan vergaan Vir jou Vir jou Vir jou sal ek beskerm as daar brande is En almal leer baklei teen onse rus Vir jou Vir jou Vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen Papirusrolle vol van onse leuns sal ek skryf En die mite van jou en my Die mite van jou en my Jy’t gewaak met die wete dat jy wel bestaan Geweet dat ek moet soek waar ek nog nooit het wyl My spore nog nooit wil merke in die sand gemaak het In ‘n skip sal ek vaar daar waar die waters stroom Op soek na ‘n mite en om waar laat kom Genoeg ammunisie vir my hart bekom deur verkeerde besluite maar ek draai my om Vir jou Vir jou Vir jou sal ek beskerm as daar brande is En almal leer baklei teen onse rus Vir jou Vir jou Vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen Papirusrolle vol van onse leuns sal ek skryf En die mite van jou en my En die mite van jou en my Jy’t gedroom van ‘n mite van ‘n man en vrou Was gevul met antiekeskrif en klip gebou Daar was vuur in die lug hy het haar toegevou in sy arms Vir jou Vir jou Vir jou sal ek beskerm as daar brande is En almal leer baklei teen onse rus Vir jou Vir jou Vir jou sal ek ‘n tempel bou uit sand en steen Papirusrolle vol van onse leuns sal ons skryf En die mite van jou en my En die mite van jou en my