Tien Jaar
Spoegwolf
2:59Neem ’n foto nou O die weer kom vanaand Soos ’n beer oor die berg Hou die lappe bo jou Jy’s al weer in jou troebeltyd Toe ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry Kan jy nou sien my vyand Stuur vuur na my hart En ek het gesê ek kan nie brand nie, ek vonk Ek vonk net Sê vir hulle jy bly Na vir vier jaar by my In die vuur na by my Hou die lappe bo jou Jy's al weer in jou troebeltyd Toe ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry Kan jy nou sien my vyand Stuur vuur na my hart En ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk Vonk net