Lenie Blou
Spoegwolf
2:59Wat's daai lyne op jou gesig Nee dis seker net die lig Trek jou lip styf teen my verlede Al my stories is net oordrewe Dalk oorlede Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees Aangetrek soos 'n blinkertjie Jy gooi my hart soos 'n sinkertjie Net een woord elke asem lank As jy so slaap en praat Maak jy my net so bang Sê my Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees Wie's daai kort donner op die corner Waarmee jy heeldag staan en praat Hy moet sy eie vriende maak Ek was al meer as net een keer jonk gewees En die hemel alleen die weet Ek is al amper dood van gees