Huisie In Die Reën
Spoegwolf
4:34Hey Marguerite Ons het so baie Om teen mekaar te hou Ek lê my neer Dalk as ek stil is Sal ek die man wat ek was Onthou En die donder uitskiet Met hierdie songs, my lief Vergeet my nie Met my broers op die gras Net nog 'n dorp, o hel Dit voel of jy hier was (Hier was) Na die see Hoe't jy so klein geword? Jy sit dwars in die stort Met jou knieë teen jou bors Ek was bang op die veld Kaalvoet in die dou Elf en 'n half jaar oud Ek kan jou onthou As die wind in my rugby trui As die kind Op die wolkgety Deur die donker gegiet Hier is jou reën, my lief Vergeet my nie Daar's 'n kind op die gras Speel met haar hond O hel Dit voel of iets hier was Na die see Hoe't jy so klein geword? Jy sit dwars in die stort Met jou knieë teen jou bors Ek kry toe weer vir Andre Die keer by Ohana Café As kind wou ek soos hierdie mense wees Wat in mooi truie aan die groot vryheid beduie het oor die water Want oor die wêreld geskater is jou familie Het God ons, die sterre soos mercury oor die Heelal geskiet Jy's hier on elk een in jou gesin te vind The house always wins, sê Andre Maybe but if you're brave and be kind is daar dalk 'n uitkom kans As ons net so aanhou grind Ohana sê hul mos in Lilo and Stitch means family And family means nobody gets left behind