Huisie In Die Reën
Spoegwolf
4:34Jy’s op die vloer Op ’n matras en loer Jy’t die see ingebring en dit omring jou in wit lakens Ek weet nie van planete nie Ek weet nie hoe ons wentel nie Maar dis om en om en om en om en om Om mekaar Deesdae is ek swaerder aan jou Deesdae is ek swaerder aan jou As ek hoor jou sing Die ruimte in Is daar rekens in die nag dis duidelik maar sag, dit het jou Terug gebring Ek weet nie van planete nie Ek weet nie hoe ons wentel nie Maar dis om en om en om en om en om Om mekaar Deesdae is ek swaerder aan jou Deesdae is ek swaerder aan jou