Jy Is Vrou
Steyn Fourie
3:55Honderd duisend mense, motors in die strate rondom ons Gesigte op plakkate, polsslag van die lewe, ligte dans O moderne wêreld, reken hart programme, dit gryp my vas Ons strewe na die toekoms, probeer vandag oorleef gryp jou kans O soveel beloftes, soveel drome Soveel genade lê diep versteek Soveel verlore soveel liefde Soveel om hier vandag te vind Soveel beloftes, soveel drome Soveel om hierdie spel te speel Daar’s soveel mense en verlange Soveel wat my aan jou verbind Die wêreld is ‘n warboel, bly nog steeds verander, lewensdans Aandele wat wissel, effektebeurse markte gryp jou kans Bly teen jou woorde, doen net wat die wêreld van jou verwag Die stad is maar ‘n oerwoud, ‘n groot beton gebou waarin ons leef O soveel beloftes, soveel drome Soveel genade lê diep versteek Soveel verlore, soveel liefde Soveel om hier vandag te vind Soveel wêreldstede, dit werskaf en dit wemel van vroeg tot laat Leef ons vir die hede of bou ons aan ‘n toekoms elke dag? Soveel beloftes, soveel drome Soveel om hierdie spel te speel Daar’s soveel mense en verlange Soveel wat my aan jou verbind Wie ken die ritme, ken die dans? Wie kry ooit ‘n tweede kans? Wie kan onbesorg bestaan? Die toekoms groet met nuwe krag O soveel beloftes, soveel drome Soveel genade lê diep versteek Soveel verlore soveel liefde Soveel om hier vandag te vind Soveel beloftes, soveel drome Soveel om hierdie spel te speel Daar’s soveel mense en verlange Soveel wat my aan jou verbind