Vader Abraham

Vader Abraham

Tannie Riana

Длительность: 2:12
Год: 2016
Скачать MP3

Текст песни

Vader Abraham het baie seuns
Baie seuns het Vader Abraham
Ek is een van hul en so ook jy
Kom sing saam en wees bly
Kyk links

Abraham het lank gelede geleef
God het belowe om vir hom ‘n kind te gee
‘n Lang tyd het verby gegaan
Maar daar was nog nie ‘n kind nie
Maar Abraham het geweet dat God sy belofte sal hou

Vader Abraham het baie seuns
Baie seuns het Vader Abraham
Ek is een van hul en so ook jy
Kom sing saam en wees bly
Kyk regs

Die Here het hom toe’n babaseun gegee
Hierdie seuntjie het groot geword en het self baie seuns gehad
Ons glo ook soos Abraham
Ons glo dat God ook vir ons sal sorg net soos wat Hy belowe het
Ons is soos Abraham se familie

Vader Abraham het baie seuns
Baie seuns het Vader Abraham
Ek is een van hul en so ook jy
Kom sing saam en wees bly
Sit plat

Vader Abraham het baie seuns
Baie seuns het Vader Abraham
Ek is een van hul en so ook jy
Kom sing saam en wees bly