Die Liefde Van Jesus / Borrelliedjie
Verskeie Kunstenaars
2:44My hande gebruik ek om die Here te loof My oë om Hom te sien My voete om sy pad te loop Ons wil die Here dien Dien Hom, volg Hom, loof en prys Hom Ja dien Hom, volg Hom, loof en prys Hom elke dag Sonder hande kan ek die Here dien Sonder oë kan ek Hom sien Sonder voete kan ek Sy pad ook loop Jy kan ook die Here dien Dien Hom, volg Hom, loof en prys Hom Ja dien Hom, volg Hom, loof en prys Hom elke dag Dit is ons wil om die Here te loof Ons krag om Hom te dien As jy die regte pad wil loop Sal jy die Here sien Dit is ons wil om die Here te loof Ons krag om Hom te dien As jy die regte pad wil loop Sal jy die Here sien Dien Hom, volg Hom, loof en prys Hom Ja dien Hom, volg Hom, loof en prys Hom elke dag Loof en prys Hom elke dag Loof en prys Hom elke dag